![Beweeg Kerk Kaap](/img/default-banner.jpg)
- 973
- 607 710
Beweeg Kerk Kaap
South Africa
Приєднався 29 січ 2013
Welkom by E-Kerk!
Ons is ’n Charismatiese Afrikaanse Gemeente, met kampusse in Brackenfell, Wellington, Caledon en Windhoek. Dit is ons begeerte datBeweeg Kerk ‘n ware vernuwingsgemeente sal wees en bly. Dit beteken waar Christenskap weer soos in die Bybelse boek van Handelinge beleef sal word: dinamies, vrymakend en wat die samelewing vir Jesus liefdevol bedien! Ons mikpunt is daarop gerig om jou gees, siel en liggaam op te rig sodat jy jou skeppingsdoel sal uitleef.

Відео
Jesus antwoord jou aanklag - JC Van Rooyen - 23.07.2023
Переглядів 38111 місяців тому
Jesus antwoord jou aanklag - JC Van Rooyen - 23.07.2023
Sessie 1- Leer Ken Sy Stem - 2023.04.18
Переглядів 15911 місяців тому
Sessie 1- Leer Ken Sy Stem - 2023.04.18
Sessie 2 - Leer Ken Sy Stem - 2023.04.25
Переглядів 7611 місяців тому
Sessie 2 - Leer Ken Sy Stem - 2023.04.25
Sessie 4 - Leer Ken Sy Stem - 2023.05.09
Переглядів 4811 місяців тому
Sessie 4 - Leer Ken Sy Stem - 2023.05.09
Sessie 3 - Leer Ken Sy Stem - 2023.05.02
Переглядів 7111 місяців тому
Sessie 3 - Leer Ken Sy Stem - 2023.05.02
Bonatuurlike saam JC van Rooyen_sessie2
Переглядів 185Рік тому
Bonatuurlike saam JC van Rooyen_sessie2
Bonatuurlike saam met JC van Rooyen_Sessie1
Переглядів 219Рік тому
Bonatuurlike saam met JC van Rooyen_Sessie1
2021.12.26 - JC van Rooyen - Die Grootste Geskenk
Переглядів 5152 роки тому
2021.12.26 - JC van Rooyen - Die Grootste Geskenk
2021.11.14 - Ignite - Glo Jy God Is Goed?
Переглядів 1042 роки тому
2021.11.14 - Ignite - Glo Jy God Is Goed?
2021.11.07 - Ignite - Jou belofte, jou hoop
Переглядів 1172 роки тому
2021.11.07 - Ignite - Jou belofte, jou hoop
2021.10.24 - Ignite - Jesus Jou Fondasie
Переглядів 622 роки тому
2021.10.24 - Ignite - Jesus Jou Fondasie
2021.09.05 - Ignite - Lê Jou Wapens Neer
Переглядів 742 роки тому
2021.09.05 - Ignite - Lê Jou Wapens Neer
2021.08.29 - Ignite - God se Meesterstuk
Переглядів 682 роки тому
2021.08.29 - Ignite - God se Meesterstuk
2021.08.01 - Ignite - Hoekom ek, Here?
Переглядів 1152 роки тому
2021.08.01 - Ignite - Hoekom ek, Here?
2021.07.25 - Ignite - Daar Staan Geskrywe
Переглядів 622 роки тому
2021.07.25 - Ignite - Daar Staan Geskrywe
Dankie, dis dinsdag oggend en Jesus het my nou wakker gemaak om hierdie te kyk...ek het dit gemis sondag...ek besef hoe belangrik die Woord vir Hom was om by my uit te kom. Dis amper 2am en ek het gekniel in my kamer en Sy genade het my opnuut weer ontmoet. Ek eer Hom en dankie vir julle, Jesus se A-team. Lief jul oneindig.
Hallelujah ❤ dankie Abba Vader v n Oorwinningsgees❤❤❤
Hallo uit Pretoria
🙏
Leviticus 10:3
Amen en amen. Dankie Jesus
Klink my jy het n paar goed wat jy van jou hart af wil kry? Kom gesels hier is lekker koffie, en n gewillige oor
U IS KONING OOR SUID, AFRIKA ❤❤❤
Ons hoop is OP U ❤❤❤❤
Pretoria Amen
VOLLE VERTROUEV
2 Kron 16:9
Amen. Dankie Koning Jesus.
Amen. Dankie ons Koning
jy nog blink maat die man praat waarheid
Daniel 4
2Kor 5:19
Ps 4:4
Hallelujah hallelujah hallelujah ❤❤❤
Joh 5:19
Matt 16:19
😂 dankie v Koninkryk Beloftes
Amen al die pad uit Amerika uit! Mis my kerk vreeslik
❤❤
So sal dit wees. Waar 2 of 3 saamstem oor enige saak. Goddelike beheer. Dankie Jesus
Matt 18:19
Spr 21:1
2 Kron 7:14
Dankie vir UA-cam dat ons kan bywoon uit Pretoria!
Hi goeie naandse. Eks nuut in my walk met Christus. Eks dors en wil magtag gebryk wod deur God. Ek weet nou wats my outoriteit in Christus. Al wat ek wil weet. Ek rook sigarette. Is dit iets wat in my pad kan staan om gebryk te word deur God. Dankie
Ai boet jy bedoel dalk goed maar jy ken en verstaan nie.
Dankie vir almal wat 100% gee vir Jesus by ons kerk familie sodat ons kan groei en leer en al Sy seëninge kan geniet verniet...lief julle en waardeer julle
Amien en amien
Sjoe en Wow dankie My Heer ek kom en lê neer wat U nie behaag nie. Prys U Wonderlike en Almagtige God. Al die eer kom U toe!!!
Heilige Heilige Heilige tyd
Sjoe ek het bg oor 3dae moes luister en waardeer elke Belofte... Kosbaar Hallelujah ❤❤❤❤
Ek het gister dieselfde ervaring gehad waar Vader my gewys het hoe my gedagtes (giftige denkpatrone wat teenstrydig is my Sy Woord) siektes en krankhede in my liggaam bring wat nie Sy wil vir my is nie. Hierdie was n bevestiging van dit waarmee God besig is in my. Dankie Vader vir JC en U bevestiging deur hom. Ek seën U Vader wat ons vry maak met die waarheid van U Woord en ek seën hom as sterk ligdraer van U Woord, man van God en Pastoor🙌🏻👑
baie dankie, ekt die droewors gemis! Grappie!
So awesome!! Thank you Jesus 🔥🔥🔥🙌🙌
Lephalale, Limpopo hier❤
Amen 🙌. Powerful message 🔥🔥
Dankie Heilige Gees Hallelujah U het ons uitgeboul❤❤❤
Gesëend is onse GOD en HEMELSE VADER IN JESUS CHRISTUS DANKIE VIR JESUS BLOED
1 Sam 15:22
2 Sam 12:13
Kol 2:13
Matt 28:18
Amen. Ek soek Jesus in my werk.
Amen, Jesus in ons Besigheid.
Hand 16:9